+27 78 262 1148 | +27 78 044 6900 | +27 87 821 7453 andrew@woodpeckersinn.co.za

Don’t Delay,

Contact Us!

Moet nie wag nie,

Kontak Ons!

Contact Andrew & Victoria

We’d love to hear from you.

Please send us an email or contact us via the Whatsapp button below.

Ons wil baie graag van jou hoor.

Stuur asb vir ons ‘n email of gebruik die Whatsapp knoppie hieronder.

Call Us

+27 78 262 1148

+27 78 044 6900

+27 87 821 7453

Email Us

andrew@woodpeckersinn.co.za

Address

31 Driedoring Ave,
Glen Marais Ext 1,
Kempton Park,
1620,
South Africa

Woodpecker’s Inn Guesthouse

Welcome to our cozy and charming bed and breakfast, where you can enjoy a relaxing and comfortable stay. Whether you are looking for a romantic getaway, a family vacation, or a business trip, we have the perfect room for you.

Find the luxuary and rest you’ve been looking for….

Welkom by ons stylvolle gastehuis, waar u ‘n ontspannende en gemaklike verblyf kan geniet. Of u nou op soek is na ‘n romantiese wegbreek, ‘n gesinsvakansie of op ‘n besigheidsreis is, ons het die perfekte kamer vir u.

Vir die rustigheid en gemak wat u graag wil ervaar…

Information

Location

Located 7.8km from O.R. Tambo International Airport and 11.1 km from Emperor’s Palace Casino, the guesthouse is 9.9km from the Serengeti Golf and Wildlife Estate.

Terms & Conditions

To avoid any confusion on your arrival, please take note of the following information:

General
  • Payments for all extras (breakfast, lunch, dinner, beverages, laundry, etc) can be paid via credit card, debit card, or cash.
  • Our check-in times are between 14h00 – 22h00.
  • Unfortunately, for security reasons we cannot allow any guests’ visitors on our premises unless prior arrangements are made with management.
  • In order to respect all guests, we do not tolerate any form of loud noise on our premises.
  • No pets allowed on our premises, expect for service dogs.
  • New arrivals can check into their rooms from 14h00, guests may arrive earlier and leave their luggage at reception, but access to rooms will normally not be granted until after 14h00 to allow for cleaning.
  • Late check-in after our closing time at 22h00 is not possible unless special arrangements have been made with us in advance. Please also note that you will forfeit your reservation and no refund given if arriving after 22h00 without prior arrangements.
  • Early check-in before 14h00 / late check-out after 10h00 can be pre-arranged, but please take note that this service is subject to a surcharge. Departing guests must remove all their belongings from their room by 10h00.
  • If you need to store your luggage on the day of your departure, please arrange it with reception.
  • We also serve dinner. Please note dinner needs to be booked in advance as we need to prepare accordingly.
  • Children under 3 – no charge for breakfast.
  • Children 3 to 6 – half price on all meals.
Cancellation Policy
  • In the event of a reservation being cancelled or the period of stay reduced, any discount will be subject to revision.

    • Only Written cancellations will be accepted. Ensure to receive an acknowledgment of cancellations from reservations.
    • Reservations which are cancelled at least 7 days prior to arrival will be fully refundable.
    • Reservations which are cancelled within 7 days of arrival will be charged 100% cancellation fee of the first night’s stay.
    • No-Show is the non-arrival of a GUEST without prior notification to the Guesthouse.  In the case of a no-show a 100% no-show fee of the total booked value will be charged.
    • In the event of a premature departure the full extent of the stay as originally booked and confirmed will be charged.
    • Refunds and waiver of cancellation policies are at the discretions of management and the ability to re-let the rooms.

Inligting

Ligging

Woodpecker’s Inn Gastehuis is gelee 7,8km vanaf O.R. Tambo Internationale lughawe en 11,1km vanaf Emperors Palace Casino.  Woodpecker’s Inn Gastehuis is ook 9,9km vanaf die Serengeti Golf Landgoed.

Terme & Voorwaardes

Om enige verwarring te vermy by u aankoms, neem asseblief kennis van die volgende:

Algemeen
  • Betalings vir enige ekstras (aandete, drinkgoed, wasgoed, ens) kan betaal word via krediet kaart, debiet kaart of kontant.
  • Ons aankoms en vertrektyd is tussen 14h00 en 22h00.
  • Ongelukkig, vir sekuriteits redes, kan ons nie enige gaste op die perseel toelaat  tensy vooraf reelings met bestuur getref is nie.
  • Om ons gaste te respekteer, word geen vorm van harde geraas op die perseel toegelaat nie.
  • Geen diere word op die perseel toegelaat nie, behalwe vir diens honde.
  • Nuwe gaste kan vanaf 14h00 by hulle kamers inboek, gaste wat vroeer arriveer kan hulle bagasie by die ontvangs los, geen ingang sal normaalweg voor 14h00 toegelaat word nie asgevolg van die skoonmaak van die kamers.
  • Neem asseblief kennis dat u bespreking verbeur sal word indien u na 22h00 opdaag sonder vooraf reelings getref is nie. Geen terugbetaling is dan ook van toepassing.
  • Vroee aankomste en laat vertrekke kan vooraf gereel word, maar neem kennis dat ‘n diensfooi gehef sal word.  Gaste wat uitboek moet hul besittings teen 10h00 verwyder asseblief.
  • Gaste wat hul bagasie wil laat stoor op die dag van hul vertrek moet vooraf met ontvangs reelings tref.
  • Aandetes word op versoek bedien, maar moet vooraf bestel word.
  • Kinders onder 3 – Gratis ontbyt.
  • Kinders van 3 tot 6 – 50% afslag op alle etes.
Kansellasie beleid

Waar ‘n bespreking gekanselleer of verminder word, sal enige afslag onderworpe wees aan hersiening.

  • ‘n Kansellasie moet in skrif wees.  Maak asseblief seker u ontvang bevestiging daarvan van besprekings.
  • Besprekings wat voor 7 dae gekanseleer word is ten volle terugbetaalbaar.
  • Besprekings wat binne die 7 dae van aankoms gekanseleer word sal ‘n 100% kanselasie fooi van die eerste nag gevra word.
  • Wanneer gaste sonder kennisgewing nie aanmeld nie sal 100% van die totale koste gehef word.
  • Sou ‘n gas vroeer moet vertrek sal die volle bedrag gehef word.
  • Die terugbetaling en kansellasie beleid ten opsigte van besprekings sal slegs deur bestuur hersien word.

Contact us now to start planning your next trip!

9 En Suite Rooms/Kamers

1 Twin Room/Enkelbed Kamer

8 Double Rooms/Dubbel Kamers

2 Rooms with Private Entrances/Kamers met Privaat Ingange

Kontak ons nou om jou volgende reis te beplan!