+27 78 262 1148 | +27 78 044 6900 | +27 87 821 7453 andrew@woodpeckersinn.co.za

Accomodation

Rooms

Akkommodasie

Kamers

Our Rooms

  • Woodpecker’s Inn has 9 en-suite spacious and luxurious guest rooms available.
  • Each room has its own private entrance.
  • Each room is individually decorated.
  • All of our rooms with air conditioners.
  • 1 of the rooms has a bath and a shower.
  • We have 1 twin room and 8 double rooms.
  • All of our rooms have built in cupboards with a study desk and desk chair and some rooms a comfy chair just to relax on.
  • This is a NON SMOKING Guest House but please feel free to smoke on the front of the stoep or lapa.
  • A digital safe is available in some rooms for your valuables as management will not be held responsible for any losses.
  • Airport Transfers can be arranged at an extra cost

Ons Kamers

  • Woodpecker’s Inn het 9 en-suite luukse gastekamers beskikbaar.
  • Elke kamer het sy eie privaat ingang.
  • Elke kamer het sy eie unieke versierings en dekor.
  • Al ons kamers het lugversorging.
  • 1 van die kamers het ‘n bad en ‘n storte.
  • Ons het 1 kamer met 2 enkelbeddens en 8 kamers het dubbel beddens.
  • Al die kamers het ingeboude kaste, ‘n studeer tafel en stoel. Van die kamers het ‘n gemakstoel ook.
  • Hierdie is ‘n ROOK VRYE gastehuis. U is welkom om voor die stoepe te rook of onder die lapa.
  • Digitale kluise is beskikbaar in van die kamers, Bestuur kan nie verantwoordelik gehou word vir gaste se verlore goedere nie.
  • Vervoer van en na die lughawe kan teen ekstra kostes gereël word.
9 En Suite Rooms / Kamers
1 Twin Room / Enkel Bed Kamer
8 Double Bedrooms / Dubbel Kamers
2 Rooms with Private Entrances / Kamers met privaat ingange

Double Room / Dubbel Kamer

Private Entrances

Privaat Ingang

Some of our rooms have their own private entrances.

Van ons kamers het hul eie privaat ingange.

Single Room / Enkel Kamer

Food 

  • All rates inclusive of Full English breakfast.
  • Our delicious home cooked breakfasts are served daily in our sunny breakfast room.  Prepared by your host.
  • Mr Delivery and Uber eats are available in the area. There is also a big selection of restaurants and take away restaurants available.
  • Tea and coffee making facilities are available in all the rooms.
  • Dinner only on request and should be pre-arranged.

Kos

  • Alle tariewe sluit ‘n “boere” ontbyt in.
  • Ontbyt word bedien in ons sonnige eetkamer deur die gasvrou self.
  • Mr Delivery en Uber eats is beskikbaar in hierdie area. Groot verskeidenheid restaurant en wegneem eetplekke is naby Woodpecker’s Inn beskikbaar.
  • Koffie en tee fasiliteite/stasie is beskikbaar in alle kamers.
  • Aandetes net op versoek en moet voor 10vm gereël word.

Room Rates / Kamer Tariewe

2023

Contact us for Specials.

All rates inclusive of Full English breakfast.

Corporate Rates available – Please email us directly.

2023

Kontak ons vir spesiale aanbiedinge.

Tariewe sluit ‘n volle “Boere” ontbyt in.

Besigheids tariewe beskikbaar. Kontak ons persoonlik.

Preferred Methods of Payment

Voorkeur metodes van betaling

Cash – local & foreign.

Credit card (Visa, Mastercard, Diners, American Express).

Debit card.

Electronic fund transfer (EFT).

Kontant – RSA en Buitelands.

Kredietkaart (Visa, Mastercard, Diners, American Express).

Debiet kaart.

Elektroniese oorplasing (EFT).

Company Banking Details

Besigheids bank besonderhede

Name: Woodpecker’s Inn Guesthouse
Bank Name:  Standard Bank
Account Number: 334144183

Naam: Woodpecker’s Inn Guesthouse
Bank Naam:  Standard Bank

Rekening Nommer: 334144183

Amenities / Geriewe

All rooms include…

Television

Television with hotel bouquet DSTV

Hairdryers

For your convenience, a hairdryer is available in each room

En Suite Bathroom

Each room has a private en suite bathroom

Plugs

Ample plug points conveniently placed on the desk

Separate Entrance

Each room has a private, separate entrance

Wireless Internet

Free Wi-fi is available on the premises

Digital Safe (some rooms)

A digital safe is available in some rooms to store your valuables

Microwave

Available in breakfast room

Tea & Coffee Making Facilities

Tea and coffee making facilities are available

Large Mirror

A large mirror with sufficient lighting for doing hair & make-up

Iron and Ironing Board

To help you look your best, an iron and ironing board  are in each room 

Alle kamers beskik oor…

Televisie

Sekere uitgesoekte kanale beskikbaar

Haardroeërs

Vir u gerief is ‘n haardroeër in elke kamer beskikbaar

En Suite Badkamer

Elke kamer het sy eie privaat en-suite badkamer

Muurproppe

Genoeg muurproppe by die studeertafel beskikbaar

Afsonderlike Ingang

Elke kamer het ‘n afsonderlike ingang

Internet

Gratis Wi-Fi Internet is beskikbaar

Digitale Kluise (sommige kamers)

Sommige kamers het digitale kluise vir u gerief

Mikrogolf Oond

In die ontytkamer beskikbaar

Koffie & Tee Stasies

Elke kamer het ‘n koffie en tee stasie

Groot Spieëls

‘n Groot spieël in elke kamer beskikbaar

Strykyster en Strykplank

‘n Strykyster en strykplank is in elke kamer beskikbaar

Woodpecker’s Inn Guesthouse

Find the luxury and rest you’ve been looking for…

Vir die rustigheid en gemak wat u graag wil ervaar…